top of page

MY WOORD is LOS oor Suid-Afrika, sê die HERE. Moenie let op die sigbare nie, maar op die ONSIGBARE (2 Kor 4:18). Dis wat geloof doen. Hy roep die dinge tot stand wat nog nie gesien kan word nie (Rom 4:16-21). Daar is SKEPPINGSKRAG in jou woorde. Jou mond sal NOOIT stil raak nie. Agter die skerms is daar ʼn GODDELIKE VELDBRAND aan die gang. Alles wat uit GOD GEBORE is, oorwin die wêreld (1 Joh 5:4). Jy is LANK reeds VOORBEREI om DEEL hiervan te wees. Mense met DIESELFDE GEES is saamgebind in EEN VISIE. Die WIND van die GEES waai waar HY WIL, en niemand kan Hom stop nie. Dankie JESUS. Amen.

0 0 0 A ALMAL GROEN VIERKANTIG.jpg
© STEP Ministies, PO Box 66339, Highveld Park, 0169 -  Email: smit.hansie75@gmail.com  - Fax: 086 695 3732  -  Cell: 083 457 5049
    Bankbesonderhede: STEP Ministries, ABSA Tjek: 4080131817,  Takkode:  632005   -  (NPO : 106538) 
bottom of page